Galileo se eksperiment met die Skewe Toring van Pisa

Die Skewe Toring van Pisa waar die eksperiment kwansuis plaasgevind het.
Die Nieuwe Kerk in Delft, waar die eksperiment plaasgevind het

In 1589-92[1] het die Italiaanse wetenskaplike Galileo Galilei (toe professor van wiskunde by die Universiteit van Pisa), volgens 'n biografie deur Galileo se leerling Vincenzo Viviani, wat hy in 1654 saamgestel en in 1717 gepubliseer het, twee sfere met verskillende massas uit die Skewe Toring van Pisa laat val om te wys dat die tyd wat hulle neem om te val, onafhanklik is van hulle massa.[2][3]:19–21[4][5]

  1. Some contemporary sources speculate about the exact date; e.g. Rachel Hilliam gives 1591 (Galileo Galilei: Father of Modern Science, The Rosen Publishing Group, 2005, p. 101).
  2. Vincenzo Viviani (1717), Racconto istorico della vita di Galileo Galilei, p. 606: [...dimostrando ciò con replicate esperienze, fatte dall'altezza del Campanile di Pisa con l'intervento delli altri lettori e filosofi e di tutta la scolaresca... [...Galileo het dit gewys [alle liggaame, ongeag die gewig, val met gelyke snelheid] deur herhaalde eksperimente van die hoogte van die toring van Pisa in die teenwoordigheid van die ander professore en al die studente...].
  3. Drake, Stillman (2003). Galileo at Work: His Scientific Biography (Facsim. uitg.). Mineola (N.Y.): Dover publ. ISBN 9780486495422.
  4. http://www.hindu.com/seta/2005/06/30/stories/2005063000351500.htm.
  5. Vincenzo Viviani in die museo galileo

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy